BoekeJol is 'n leesfees in Pretoria waarin Afrikaanse boeke, skrywers en denkers, geniet, belees, beluister en bevorder word
n Leesfees in Pretoria waarin Afrikaanse boeke, skrywers en denkers, geniet, belees, beluister en bevorder word.
BoekeJol 2018 vind plaas van 30 Augustus tot 1 September 2018
Kliek die logo en bespreek aanlyn
Kaartjienavrae by support@tixsa.co.za of bel ons by +27 71 274 1613
Ek sou nooit ‘n boek gelees het, as dit vir my moontlik was om ‘n halfuur met die skrywer te praat nie – Woodrow Wilson
Uitgewers wat skrywers na Boekejol bring:
NB-Uitgewers
Lapa
Penguin Randomhouse
Naledi
Protea
Jonathan Ball
Kraal Uitgewers
Die fees hou daagliks ‘n paar boekbesprekings vir boekliefhebbers.
Die fees maak jaarliks gebruik van skrywer en musikant kombinasies, en skrywers en musikante wat al opgetree het, is Chris Chameleon, Joshua na die Reën, Anna Davel, Lize Beekman, Gisela de Villiers en Robert Brooks.
Hierdie jaar is dit Schalk van der Merwe en die Pretoria Philharmoniese orkes ensemble en Leon Gropp
Nuwe films word dikwels op die FilmRol Fees bekend gestel waartydens gesprekke gevoer word met vervaardigers, draaiboekskrywers of akteurs.
Alle regte voorbehou 2018: BoekeJol