Close

Vrydag BoekeJolprogram

Aktueel besigheid Alana Zahn MarleneBoekbespreking Histories AlbertBoekbespreking Irene Juliana MargaBoekbespreking Karin Brynard TuislandBoekbespreking Pienkes du PlessisDigmaratonFilmRol Dis koud kos skatKoors in Kleur Deon LizePrakties boekbespreking Mandala LizeRadiodrama SlypskoolPosterTN001 Beeld 20 JulieDeon Meyer picHendrik BothaEmma Bekker kleurJuliana Coetzer pic_MCS6299Eunice Basson - Author ImageDanie Marais deur Nardus Engelbrect 6Alana 3Zahn HülmeMarlene fotoDR_MARGA VAN ROOY_01IMG_0334

Vrydag 19 Augustus Komponent Produksietitel Plek Tyd Koste

Aktuele Gesprek:

Alana Bailey, Marlene Freislich, Zahn Hülme

Gesprekleier: Sal bevestig word

Besigheid

 

Tema: Wat is die korporatiewe verantwoordelikheid teenoor welsyn? Geleentheid of las?

Cita-deli @ Citadel

Kaaimansgebou

08:00 – 10:00 R50
Skoleprojek:

Laerskole: LAPA Gr. 1 en 2

Hoërskole: LAPA Gr 8 Christien Neser

Henk Viljoen: Werkwinkel vir onderwysers met studiegidse.

 

 

 

  Skole GRATIS
BoekbesprekingLize Beekman

Gesprekleier: Karlien Erasmus

Boeke – Praktiese aanbieding Boektitel: Mandala Inkleurboek

 

Atterbury Teater Foyer 10:15 – 11:15 R50
BoekbesprekingKarin Brynard

Gesprekleier: Ilse Salzwedel

Boeke Boektitel: Tuisland

 

City Lodge 11:30 – 12:30 R50
BoekbesprekingMarga van Rooy / Juliana Coetzer / Irene Fisher

Gesprekleier: Johan Erasmus

Boeke Boektitels:

In die skadu van skisofrenie

Bloedvreemd

Ek is nog hier

Atterbury Teater Foyer 13:00 – 14:00 R50
BoekbesprekingPienkes du Plessis

Gesprekleier: Bertus van den Heever

Boeke Boektitel: Robbie se broer se roer en ander jagstories Safari & Outdoor 15:00 – 16:30 R50
Rolprent:

Dis koue kos, skat

FilmRol Boek: Marita vd Vyfer

Film: Deon Meyer

Atterbury Teater 14:30 – 16:00 R50
Radiodrama slypskool – Kobus Burger (RSG)

Tema: Die skryf van ‘n radiodrama

Skrywers van Radiodrama Tema: Die skryf van ‘n radiodrama. Citadel – VC kamer

Kaaimansgebou

Grondvloer

15:00 – 18:00 GRATIS
Histories

Skrywers: Albert Blake / Zelda Rowan / Danie Langner

Gesprekleier: Nicol Stassen

Histories

 

Boektitel: Broedertwis

Rebellie: Nonnie de la Rey

FAK: Voortrekkerkos

Cita-deli @ Citadel

Kaaimansgebou

16:30 – 18:00

 

R50
Digitale fotovertoning en gesprek

Fotograwe: Koos van der Lende

Michelle Cilliers

Sarel van Staden

Maryna Cotton

Annemé Beukes

Fotografie

Koos van der Lende Fotografie

Lens Art Photography

Photowise

Photowise

Milk Photography

Beeld en klank

Landskap

Urban

Motors

 

Mense

Citadel VC-kamer

Kaaimansgebou

Grondvloer

18:15 – 19:15 GRATIS
Digtersmaraton:

Digters: Hendrik Botha – NB

Emma Bekker – Protea

Bernard Odendaal

·         (Breyten Breytenbach voorlesings)

Eunice Basson – NB

Riel Franzsen – Protea

Philip de Vos – Protea

Danie Marais – NB

Gesprekleier: Gerda Taljaard-Gilson

Digkuns Digmaraton

Atropos

Skryn

Woorde hul storie sien ken

Die na-dood

Leiboom

Narrakong

Prente by ‘n uitstalling

Solank verlange die sweep swaai

 

Atterbury Teater Foyer 17:30 – 19:00 R50
BoekeJol Koors

Skrywer: Deon Meyer

Gesprekleier: Elna vd Merwe

Musiek: Lize Beekman

 

 

Boektitel: Koors

 

Atterbury Teater 20:00 R150