Close

Pretoria se eie BoekeJol en FilmRolfees!

Pretoria se eie BoekeJol en FilmRolfees!

Die Pretoria Leesfees waarin Afrikaanse boeke, skrywers en denkers, geniet, belees, beluister en bevorder word.

16 tot 20 Augustus 2017

Skrywers

Ek sou nooit ‘n boek gelees het, as dit vir my moontlik was om ‘n halfuur met die skrywer te praat nie – Woodrow Wilson

Skrywers word deur NB-Uitgewers, LAPA Uitgewers, Protea Boekhuis, Penguin Randomhouse en Quivertree Publications verskaf.

Boekbesprekings

Die fees hou daagliks ‘n paar boekbesprekings vir boekliefhebbers.

Musiek

Die fees maak jaarliks gebruik van skrywer en musikant kombinasies, en skrywers en musikante wat al opgetree het, is Chris Chameleon, Joshua na die Reën, Anna Davel, Lize Beekman, Gisela de Villiers en Robert Brooks.

Filmrol

Nuwe films word dikwels op die FilmRol Fees bekend gestel waartydens gesprekke gevoer word met vervaardigers, draaiboekskrywers of akteurs.

BoekeJol & FilmRol Borge

Die mense, maatskappye en organisasies wat alles moontlik maak.
Ondersteun en promoveer hulle asb waar jy ookal aktief is.

Jolle