Op Donderdag 27 Augustus om 14:30 tot 16:00 sal Graffiti Boeke in ‘n verhoog omskep word wanneer ‘n hele paar van Suid-Afrika se top digters hul werk gaan voordra. Loftus Marais, Eunice Basson, Charl-Pierre Naude en Emma Bekker sal ook hul persoonlike gunstelinge van ander digters met die gehoor deel. Kaartjies kos R50 en is […]
Read More
Daar word verskeie aktuele gesprekke tydens die BoekeJol en FilmRolfees bespreek waar die gehoor ook ‘n geleentheid sal kry om saam te gesels by Citadel se kuierarea. Daar word onderskeidelik gesels oor Besigheid, Leefstyl en dieet, Geestelike aspekte en die Anglo Boere-oorlog. Kaartjies is by Graffiti Boeke beskikbaar. Die temas is: Mense verlaat bestuurders, nie […]
Read More
Die Boekejol bied aan die publiek ‘n geleentheid om hul gunsteling skrywers van nader te leer ken. Op Donderdag 27 Augustus om 08:30 tot 11:00 sal meer as 35 skrywers hul sitplekke by die Parkview Barnyard (oorkant die Pretoria-Oos hospitaal) inneem en rondom kuierkos staaltjies en skryfgeheime deel. Sit aan met… kos R120 per persoon […]
Read More