Boekejol Buddies aan die gang
Die BoekeJol-Buddies wat vir die reëlings van die fees verantwoordelik is, span kort-kort saam om idees uit te ruil. Elsabe van Vuuren (Media en skakelwerk), Yolandé Steyn (Venues en bestuur), Dia van Staden (Organiseerder) en Suné du Plessis (Grafiese ontwerp), sien daarna uit om die publiek by vanjaar se BoekeJol- en FilmRolfees te verwelkom. Die fees […]