Maak die media nog plek vir die kunste?
Op Vrydag 28 Augustus om 19:00 word ‘n knellende tema by die Atterbury Teater bespreek. Top mediakenners vorm deel van die gesprekspan. Freek Robinson gaan met Adriaan Basson van Media 24, Kobus Burger van RSG en skrywer en dramaturg, Schalk Schoombie gesels om uit te vind of hulle dink dat die media ruimte laat vir […]