Close

boekbohaai

Boekbesprekings

Pretoria se eerste BoekeJol en FilmRolfees word vanaf 26 tot 29 Augustus deur Milestone Events aangebied by die Lynnwood Bridge sentrum. Bekende skrywers sal hul nuutste boeke bespreek en aan die publiek geleentheid gee om hul beter te leer ken. Die boekbesprekings sal by Graffiti Boeke en City Lodge Lynnwood aangebied word. Die skrywers sluit […]

Read More

BoekBohaai – Die lewensare van Afrikaans

Op Woensdag 26 Augustus om 19:00 sal die BoekBohaai by die Atterbury Teater plaasvind en sal daar ‘n wit-warm gesprek met die tema: “Die lewensare van Afrikaans” deur Tim du Plessis gelei word. Sanger Chris Chameleon, Solidariteit se Flip Buys en die ATKV se Dr. Danny Titus sal aan die debat deelneem. Musiek sal deur […]

Read More