Ontmoet die skrywers
Die Boekejol bied aan die publiek ‘n geleentheid om hul gunsteling skrywers van nader te leer ken. Op Donderdag 27 Augustus om 08:30 tot 11:00 sal meer as 35 skrywers hul sitplekke by die Parkview Barnyard (oorkant die Pretoria-Oos hospitaal) inneem en rondom kuierkos staaltjies en skryfgeheime deel. Sit aan met… kos R120 per persoon […]