Close

atterbury teater

Sluipmoordenaar van die staat

Op Saterdag 29 Augustus om 09:30 word die Atterbury Teater in ‘n kookpot van bespreking omgeswaai. Prof. Kobus van Rooyen, voorsitter van die Uitsaaiklagtekommissie en voorheen voorsitter van die Appèlraad op Publikasies én die Persraad, gesels met skrywer Anemarie Jansen oor haar besoeke, onderhandelinge en uiteindelike skryf van die boek: Eugene de Kock – Sluipmoordenaar […]

Read More

BoekBohaai – Die lewensare van Afrikaans

Op Woensdag 26 Augustus om 19:00 sal die BoekBohaai by die Atterbury Teater plaasvind en sal daar ‘n wit-warm gesprek met die tema: “Die lewensare van Afrikaans” deur Tim du Plessis gelei word. Sanger Chris Chameleon, Solidariteit se Flip Buys en die ATKV se Dr. Danny Titus sal aan die debat deelneem. Musiek sal deur […]

Read More