Close

Saterdag BoekeJolprogram

Gielie Hoffmann pocAktuele gesprek sosiale media Gieliesneeukoningin 1Piet Koos Pierre NamJTMportretDie keiservoël van Namaland voorbladKosdemonstrasie Carmen HermanWynand du ToitBoekbespreking Weermagthys-humanDr Henk SwanepoelMarthie Mare colour copyKOBUS LEMONJACK1AAktueel besigheid Martie Dr Kobusbrandberg-pikkie 031Kosdemonstrasie Carmen HermanNog n voorskoot1_final.inddElize KotzeAktuele gesprek sport en kwotasBart Schoeman1Wynand Claassen - kopfotoEchbert_BoezekAktueel besigheid Martie Dr KobusKeina SwartIrma Venter 2Sophia KappKreatiewe bespreking Irma Keina SophiaDr Gerda Gilson 2Barnard-BeukmanSusanPienkes du Plessis deur Werner du PlessisFrancois Verster_kop en skouers

Saterdag 20 Augustus Komponent Produksietitel Plek Tyd Koste
Sit aan met…

Onderhoude met boekresensente van SA deur Thys Human

Sit aan met… Ontmoet jou gunsteling skrywers

 

KoffieKapitaal

 

Utopia

 

08:30 – 11:00 R150

(Ontbyt)

Besigheidsgesprek

Sprekers: Marthie Mare en Dr. Kobus Neethling

Besigheid

 

Tema: Hoe lyk die profiel van die ideale kandidaat?

Cita-deli @ Citadel

Kaaimansgebou

11:30 – 13:00 R50
Boekbespreking

Skrywer: Piet van Rooyen en Koos Marais

Gesprekleier: Pierre Breytenbach

Boek Boektitel:

Amatola

Die Keiservoël oor Namaland

Tema: Namibië se nektar

Atterbury Teater Foyer 11:30 – 12:30 R50
Aktuele gesprek: Sport

Sprekers: Wynand Claassen / Bart Schoeman / Elize Kotze / Gert van der Westhuizen

Gesprekleier: Echbert Boezak

Tema: Kan SA-sport met kwotas  kompeterend wees? Atterbury Teater 13:30 tot 14:45 R50
PEN Afrikaans Vergadering Algemene Jaarvergadering City Lodge 14:30 – 16:00
Boekbespreking

Skrywers: Carla vd Spuy

Gas: Amor van der Westhuysen

Gesprekleier: Henk Swanepoel

Boek Boektitel:

Mishandel, misbruik, misken

City Lodge 11:30 – 12:30 R50
Boekbespreking

Skrywers: Sophia Kapp

Keina Swart

Irma Venter

Gesprekleier: Gerda Taljaard

Boek

Misdaad + Romanza + Rubriek

Boektitels:

Oorlewingsgids vir ‘n bedonnerde diva

Koms van die Biblioteekbus

Skarlaken

Atterbury Teater Foyer 13:00 – 14:30 R50
BoekbesprekingPienkes du Plessis

Gesprekleier: Bertus van den Heever

Boeke Boektitel: Robbie se broer se roer en ander jagstories Safari & Outdoor 14:00 – 15:30 R50
Boekbespreking

Weermagwoede

Wynand du Toit – grensoorlog

Koos Stadler – Recce

Francois Verster – Omega oor en uit

Eugene de Kock – Eugene de Kock (Wag vir bevesting van die Minister van Justisie)

Gesprekleier: Jo Prins

Boek Boektitels:

 

Judasbok / Josef’s kleed

Recce

Omega, oor en uit

Eugene de Kock – Sluipmoordenaar van die staat

Cita-deli @ Citadel

Kaaimansgebou

13:00 – 15:00 R50
Kosdemonstrasie

Skrywers: Carmen Niehaus / Herman Lensing

Tema: Kos en klanke

 

Kosdemonstrasies

Boeke: Carmen se beste resepte

Nog ‘n voorskoot

Atterbury Teater 15:00 – 16:15 R50
Aktuele gesprek – Sosiale media

Sprekers: Susan Lombaard / Barnard Beukman / Bouwer Bosch

Gesprekleier: Gielie Hoffmann

Tema: Sosiale media – die oriëntasie van kommunikasie Cita-deli @ Citadel

Kaaimansgebou

16:00 – 17:30 GRATIS
Skrywer/s: BlouWillem & Coenie de Villiers

Musiek:  Anna Davel

Skryf en musiek kombinasie Tema: Lag en lewe

 

 

Atterbury Teater 20:00 R150