Radio is die teater van die gedagte. “Radio is steeds relevant, want dit is die énigste elektroniese massamedium wat die bekoring van persoonlike, intieme meelewing bied”, sê dr. Eben Cruywagen …
Boekejol 2017 bied ‘n Omroeperswerkwinkel aan vir 30 belangstellendes wat vinnig reageer. Donderdag 17 Augustus 14:30 – 17:30. Plek: Grootfm, Grondvloer, Bloukransgebou, Lynnwood Bridge, D…
Die BoekeJol-Buddies wat vir die reëlings van die fees verantwoordelik is, span kort-kort saam om idees uit te ruil. Elsabe van Vuuren (Media en skakelwerk), Yolandé Steyn (Venues en bestuur), Dia v…