Close

2018 Program pdf vir aflaai

Hier is die voorlopige program vir die 2018 Boekejol wat as pdf afgelaai kan word. Sodra die finale program beskikbaar is, sal ons hierdie bladsy ook opdateer. Laai af of lees aanlyn: Boekejol 2018 Vo…
Read More

Skuil daar ‘n digter in jou?

Maroela Media bied die tweede jaar Boekejol se digkuns-kompetisie aan. Die tema vir die 2018 digkuns-kompetisie is: “Kom ons gesels”, en as jy iets te dig het oor waaroor jy en jou mense g…
Read More

Darcia Bensch

Darcia Bensch, is ‘n Elite-beurs student, wat Bcom Ondernemingsbestuur by Akademia se Centurion-kampus studeer. Ek is tans in my tweede jaar. Ek is oorspronklik van Mosselbaai, waar ek in 2015 aan C…
Read More

Andrea Erasmus

 Aangenaam, ek is Andrea Erasmus, ‘n twintigjarige, Afrikaanse student, wat in 2015 aan Hoërskool Hartbeespoort gematrikuleer het.  Ek is ook ‘n tweedejaar Elite-beurs student wat Bcom Ondernem…
Read More

Sonet Maré

Ek het in 2015 gematrikuleer aan die Hoërskool Erasmus in Bronkhorstspruit, waar ek grootgeword het. Ek is besig met ‘n BSc graad in Wiskundige Statistiek deur die Universiteit van Suid-Afrika, en …
Read More

Jean-Pierre Erasmus

Dagsê, my naam is Jean-Pierre Erasmus. Ek is ʼn analis wat fokus op die kleiner besonderhede. Ek kyk na ‘n probleem as  ʼn geheel, breek dit in kleiner dele op, los dan die verskillende  kom…
Read More

Dineo Ditibane

My naam is Dineo Olga Ditibane, van Pretoria. Ek is 20 jaar oud en ‘n 1ste jaar student by Unisa. Ek wil graag my eie toeragentskap begin na ek my graad ontvang het. My doel met die agentskap is om …
Read More

Rohan Pieterse

Ek is ‘n selfstandige, sukses-gedrewe, gemotiveerde persoon wat van die Kaap af kom. Meer spesifiek, Wellington. Tans is ek besig om Bcom Ondernemingsbestuur te studeer by Akademia (Centurion). Ek i…
Read More

Chimone Kapp

Ek is Chimone Kapp – ‘n besigheidstudent deur die wêreld gefassineer. Ek is passievol oor die interseksie van lande, daarom strewe ek ‘n loopbaan in internasionale sake na. Die wêr…
Read More