Close

BoekeJol & FilmRol Program

17 tot 21 Augustus

Slenter & Sloer tussen boeke

Plek: Atterbury Teater Foyer, Lynnwood Bridge

Tyd: 09:00 – sluitingstyd

Rooi Rose Kuierkamer slegs vir skrywers

Skrywers se wegkruipplek gedurende die fees

Media gaan Groot

Onderhoude met skrywers en ander rolspelers

Plek: Rooi Rose Skrywerskamer

Tyd: 09:00 – 18:00

Woensdag 17 Augustus

Die afskop van die BoekeJol met n KronkelKuier!
KronkelKuier
Op Woensdag 17 Augustus om 19:00 sal die publiek geleentheid kry om saam die BoekeJol in te wei by Stephnies Restaurant in Lynnwood Bridge. Koop jou kaartjie @ R250 en geniet n smulete, voorlesings, musiek en kuierkans met n paar skrywers wat die BoekeJol sal bywoon. Kaartjies is by die Computicket-kantoor in Lynnwood Bridge beskikbaar.
Kaartjies

Donderdag 18 Augustus

Die Musikale Brein met Coenie de Villiers
Coenie de Villiers wys vir alle sakamanne en vroue dat die brein as geheel werk wanneer daar musiek gemaak word. Kaartjies @ R100p.p. is by Computicket-kantoor in Lynnwood Bridge beskikbaar.
Kaartjies: Computicket-kantoor
Filmrol: Dis koue kos, skat
Deon Meyer van Karoofilms is die vervaardiger van Dis koue kos, skat. Die voorskou word op Donderdag 19 Augustus om 14:30 by die Atterbury Teater vertoon. Kaartjies kos R50 en is by die Computicket-kantoor beskikbaar.
Kaartjies: Computicket-kantoor, Lynnwood Bridge

Vrydag 19 Augustus

Saterdag 20 Augustus

Lag en Lewe

BlouWillem Theron en Coenie de Villiers deel staaltjies uit hul professionele lewe en Anna Davel bekoor met musiek.

Kaartjies: Computicket
Sportgesprek

Kan SA-sport met kwotas  kompeterend wees?

Wynand Claassen, Echbert Boezak, Bart Schoeman, Elize Kotze en Gert van der Westhuizen neem deel.

Kaartjies: Computicket-kantoor

Sondag 21 Augustus

Our services run deep and are backed by over ten years of experience.
Boekbespreking

Riekert Botha gesels met Ds. Hannes Bezuidenhout en André van den Bergh van OM oor sy nuutste boek.

Dankdiens

Riekert Botha hou n Dankdiens in die Atterbury Teater om 14:00. Francois Botha sal die lofprysing lei.

Your service title
Give us a brief description of the service that you are promoting. Try keep it short so that it is easy for people to scan your page.
Your service title
Give us a brief description of the service that you are promoting. Try keep it short so that it is easy for people to scan your page.