Close

BoekeJol & FilmRol Program

17 tot 21 Augustus

Slenter & Sloer tussen boeke

Plek: Atterbury Teater Foyer, Lynnwood Bridge

Tyd: 09:00 – sluitingstyd

Rooi Rose Kuierkamer slegs vir skrywers

Skrywers se wegkruipplek gedurende die fees

Media gaan Groot

Onderhoude met skrywers en ander rolspelers

Plek: Rooi Rose Skrywerskamer

Tyd: 09:00 – 18:00

Woensdag 17 Augustus

Die afskop van die BoekeJol met ‘n KronkelKuier!

KronkelKuier

Op Woensdag 17 Augustus om 19:00 sal die publiek geleentheid kry om saam die BoekeJol in te wei by Stephnies Restaurant in Lynnwood Bridge. Koop jou kaartjie @ R250 en geniet n smulete, voorlesings, musiek en kuierkans met n paar skrywers wat die BoekeJol sal bywoon. Kaartjies is by die Computicket-kantoor in Lynnwood Bridge beskikbaar.

Donderdag 18 Augustus

Die Musikale Brein met Coenie de Villiers

Coenie de Villiers wys vir alle sakemanne en vroue dat die brein as geheel werk wanneer daar musiek gemaak word. Kaartjies @ R100p.p. is by Computicket-kantoor by die Atterbury Teater in Lynnwood Bridge beskikbaar.

Kaartjies: Computicket-kantoor
Filmrol: Dis koue kos, skat
Deon Meyer van Karoofilms is die vervaardiger van Dis koue kos, skat. Die voorskou word op Donderdag 19 Augustus om 14:30 by die Atterbury Teater vertoon. Kaartjies kos R50 en is by die Computicket-kantoor beskikbaar.
Kaartjies: Computicket-kantoor, Lynnwood Bridge
Boekbespreking:
Boekbespreking –Carla van der Spuy en Riette Rust Gesprekleier: Kapt. Elmarie Myburgh Boektema: Is wraak soet? Boektitels: Bloed op haar hande Vlees en bloed City Lodge vanaf 13:00 – 14:00 Kaartjies @ R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Boekbespreking:
Skrywer: Valda Jansen Gesprekleier: Sophia Kapp Boektema: Roman Boektitel: Hy kom met die skoenlappers Atterbury Teater Foyer om 14:30 – 15:30 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Boekbespreking:
Boekbespreking Skrywer: Bettina Wyngaard Gesprekleier: Deborah Steinmair Boektema: Misdaad Boektitel: Slaafs Atterbury Teater Foyer om 16:00 tot 17:00 GRATIS
Kaartjies: Computicket-kantoor
Aktuele gesprek
Aktuele gesprek: Skrywers: Theuns Eloff en Liesl Louw-Vaudran Gaste: Pieter Mulder en Kallie Kriel Gesprekleier: Pieter du Toit Boeke: – Wat nou, Suid-Afrika? – South Africa in Africa – Super Power or Neocolonialist? Cita-deli @ Citadel, Kaaimansgebou 17:30 – 19:00 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Boekbespreking
Boekbespreking Skrywer: Elsabé Brits Gesprekleier: Ruda Landman Boek – Dramatiese biografie Boektitel: Biografie – Emily Hobhouse , Geliefde Verraaier Atterbury Teater om 17:00 – 18:30 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
BoekBohaai - Die liefdes a)engel van taal
BoekBohaai Voorlesing: Eric Holm Boek: Vlam in die sneeu Deborah Steinmair Musiek: Chris Chameleon / Joshua na die Reën Tema: Liefdesa(e)ngel van taal Atterbury Teater @ 20:00 R150
Kaartjies: Computicket
Werkwinkel vir aspirant omroepers
Aanbieders: GrootFM 90.5 & Maroela Media Werkwinkel – omroepers Tema: Jou stem, jou leuse. GrootFM90.5 – Bloukransgebou, Lynnwood Bridge 12:30 – 15:30 GRATIS
Fotovertoning en gesprek
Fotografie is kuns Fotograwe: Koos van der Lende Michelle Cilliers Sarel van Staden Maryna Cotton Annemé Beukes Fotografie Koos van der Lende Fotografie Lens Art Photography Photowise Photowise Milk Photography Beeld en klank Landskap Geboue Motors Mense Citadel VC-kamer, Kaaimansgebou, Grondvloer 12:00 – 13:00 GRATIS

Vrydag 19 Augustus

Besigheidsgesprek:
Aktuele gesprek: Sprekers: Marlene Freislich / Alana Bailey / Zahn Hülme Gesprekleier: Barend le Grange Tema: Wat is die korporatiewe verantwoordelikheid teenoor welsyn? Geleentheid of las? Cita-deli @ Citadel Kaaimansgebou 08:00 – 10:00 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Praktiese inkleursessie met Lize Beekman
Boekbespreking – Lize Beekman Gesprekleier: Karlien Erasmus Boeke – Praktiese aanbieding Boektitel: Mandala Inkleurboek Atterbury Teater Foyer om 10:15 – 11:15 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Boekbespreking:
Boekbespreking – Karin Brynard Gesprekleier: Ilse Salzwedel Boeke Boektitel: Tuisland City Lodge om 11:30 – 12:30 GRATIS
Kaartjies: Computicket-kantoor
Boekbespreking:
Skrywers – Marga van Rooy / Juliana Coetzer / Irene Fisher Gesprekleier: Johan Erasmus Boektitels: In die skadu van skisofrenie Bloedvreemd Ek is nog hier Atterbury Teater Foyer om 13:00 – 14:00 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Boekbespreking:
Skrywer: Pienkes du Plessis Gesprekleier: Bertus van den Heever Boektitel: Robbie se broer se roer en ander jagstories Safari & Outdoor 15:00 – 16:30 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Filmvertoning
FilmRol Dis koue kos, skat Boek: Marita vd Vyfer (nie teenwoordig) Film: Deon Meyer Atterbury Teater 0m 14:30 – 16:00 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Radiodrama slypskool
Radiodrama slypskool Aanbieder: Kobus Burger (RSG) Tema: Skilder met klank Tema: Die skryf van ‘n radiodrama. Citadel – VC kamer, Kaaimansgebou, Grondvloer 15:00 – 18:00 GRATIS (Registrasie noodsaaklik)
Kaartjies: Computicket-kantoor
Boekbespreking - Histories
Skrywers: Albert Blake / Zelda Rowan / Danie Langner Gesprekleier: Nicol Stassen Boektitel: Broedertwis Rebellie: Nonnie de la Rey FAK: Voortrekkers Kook Cita-deli @ Citadel, Kaaimansgebou 16:30 – 18:00 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Digmaraton
Digters: Hendrik Botha Emma Bekker Bernard Odendaal • (Breyten Breytenbach voorlesings) Eunice Basson Riel Franzsen Philip de Vos Danie Marais Gesprekleier: Gerda Taljaard-Gilson Digkuns Digmaraton Atropos Skryn Woorde hul storie sien ken Die na-dood Leiboom Narrakong Prente by ‘n uitstalling Solank verlange die sweep swaai Atterbury Teater Foyer vanaf 17:30 – 19:00 R50
BoekeJol Koors
Skrywer: Deon Meyer Gesprekleier: Elna vd Merwe Musiek: Lize Beekman Boektitel: Koors Atterbury Teater om 20:00 R150
Kaartjies: Computicket

Saterdag 20 Augustus

Sit aan met...
Sit aan met… Onderhoude met boekresensente van SA deur Thys Human Ontmoet jou gunsteling skrywers KoffieKapitaal Utopia (Curaweg) 08:30 – 11:00 R150 (Ontbyt ingesluit)
Kaartjies: Computicket-kantoor
Besigheidsgesprek
Sprekers: Marthie Mare en Dr. Kobus Neethling Besigheid Tema: Hoe lyk die profiel van die ideale kandidaat? Cita-deli @ Citadel, Kaaimansgebou 11:30 – 13:00 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Boekbespreking
Skrywers: Piet van Rooyen en Koos Marais Gesprekleier: Pierre Breytenbach Boektitels: Amatola Die Keiservoël oor Namaland Tema: Namibië se nektar Atterbury Teater Foyer om 11:30 – 12:30 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Aktuele gesprek: Sport
Sport Sprekers: Wynand Claassen / Bart Schoeman / Elize Kotze / Gert van der Westhuizen Gesprekleier: Echbert Boezak Tema: Kan SA-sport met kwotas kompeterend wees? Atterbury Teater om 13:30 tot 14:45 R50
Boekbespreking
Skrywers: Carla vd Spuy Gas: Amor van der Westhuysen Gesprekleier: Henk Swanepoel Boektitel: Mishandel, misbruik, misken City Lodge om 11:30 – 12:30 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Kom skryf 'n storie
Publieke deelname: Skrywers: Sophia Kapp Keina Swart Irma Venter Gesprekleier: Gerda Taljaard Misdaad + Romanza + Rubriek Boektitels: Oorlewingsgids vir ‘n bedonnerde diva Koms van die Biblioteekbus Skarlaken Atterbury Teater Foyer van 13:00 – 14:30 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Boekbespreking: Weermagwoede
Weermagwoede Wynand du Toit Koos Stadler Francois Verster Eugene de Kock (Wag vir bevesting van die Minister van Justisie) Gesprekleier: Jo Prins Boek Boektitels: Judasbok / Josef’s kleed Recce Omega, oor en uit Eugene de Kock – Sluipmoordenaar van die staat Cita-deli @ Citadel, Kaaimansgebou om 13:00 – 15:00 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Kosdemonstrasie
Skrywers: Carmen Niehaus / Herman Lensing Gas: Dino Retsos Tema: Kos en klanke Kosdemonstrasies Boeke: Carmen se beste resepte Nog ‘n voorskoot Atterbury Teater om 15:00 – 16:15 R50
Kaartjies: Computicket-kantoor
Aktuele gesprek – Sosiale media
Sprekers: Susan Lombaard / Barnard Beukman / Bouwer Bosch Gesprekleier: Gielie Hoffmann Tema: Sosiale media – die oriëntasie van kommunikasie Cita-deli @ Citadel, Kaaimansgebou 16:00 – 17:30 GRATIS
Kaartjies: Computicket-kantoor
Lag en Lewe
Skrywer/s: BlouWillem & Coenie de Villiers Musiek: Anna Davel Skryf en musiek kombinasie Atterbury Teater om 20:00 R150
Kaartjies: Computicket

Sondag 21 Augustus

Geestelike gesprek

Skrywer: Riekert Botha Gas: André van der Bergh (OM) Gesprekleier: Ds. Hannes Bezuidenhout Boeke: •Openbaring •Wanneer seerkry en God se Koninkryk ontmoet Cita-deli @ Citadel, Kaaimansgebou 12:00 – 13:30 GRATIS

Dankdiens

Ds. Riekert Botha Begeleiding: Francois Botha Atterbury Teater 14:15 – 15:00 GRATIS – Vrywillige kollekte

BoekeJol Klassiek

Skrywer: Philip de Vos Boektitel: Prente by ‘n uitstalling Gesprekleier: Gisela de Villiers Musiektema: Schubert in Afrikaans Gisela de Villiers en Robert Brooks Foyer: Miagi Jazz Trio Atterbury Teater om 16:00 – 17:30 R120