Close

Uncategorized

BoekeJol 2016 is hier!

Die tweede BoekeJol- en FilmRolfees word vanaf 17 tot 21 Augustus by Lynnwood Bridge in Pretoria aangebied. Die Atterbury Trust tree as die hoofborg van die fees op, en Afriforum neem stewig hande vir die groeiende inisiatief. Dia van Staden, eienaar van Milestone Events & Training, oud-onderwyseres, lewensvaardigheidspesialis, televisie aanbieder, radiopersoonlikheid en joernalis, het die […]

Read More