Kaart van Leriba waar Boekejol 2018 plaasvind
Kliek op die skakel om die kaart af te laai Leriba Site Map
BoekeJol is 'n leesfees in Pretoria waarin Afrikaanse boeke, skrywers en denkers, geniet, belees, beluister en bevorder word
Kliek op die skakel om die kaart af te laai Leriba Site Map
Geniet die plesier van rym en ritme. Skryf ’n limeriek oor die tema: Die Gesig in die Spieël. Eerste prys R1 000 kontant Tweede prys R500 kontant. Onderhoud met Pretoria FM en ‘n geskenkpakkie van Maroela Media. Laai die inskrywingsvorm hier af (pdf) Inskrywingsvorm Boekejol Hoërskool Nuusberig!
Skuil daar ’n verslaggewer in jou? Skryf ’n nuusberig (200 woorde) oor die tema: Vandag in die Nuus. Die berig kan op enige dag, in enige jaar afspeel. Eerste prys: R1 000 kontant Tweede prys: R500 kontant. Onderhoud en sessie saam met die nuusspan in die ateljee van Pretoria FM. Laai die inskrywingsvorm hier af […]
Luister na GrootFM se klingel vir Boekejol se Omroepers-werkwinkel
Boekejol 2017 bied ‘n Omroeperswerkwinkel aan vir 30 belangstellendes wat vinnig reageer. Donderdag 17 Augustus 14:30 – 17:30. Plek: Grootfm, Grondvloer, Bloukransgebou, Lynnwood Bridge, Daventrystraat 4, Lynnwood Manor. Kaart Ons het plek vir net 30 mense. Kliek op die skakel om die aansoekvorm af te laai of kry verdere inligting by Bineke Viljoen GROOTfm 90.5 se […]
Boekejol 2016 was ‘n reuse sukses waarop die organiseerders hoop om in 2017 te verbeter. (Klik op ‘n foto om te vergroot)