Close

Program

2018 Program pdf vir aflaai

Hier is die voorlopige program vir die 2018 Boekejol wat as pdf afgelaai kan word. Sodra die finale program beskikbaar is, sal ons hierdie bladsy ook opdateer. Laai af of lees aanlyn: Boekejol 2018 Voorlopige program Junie

Read More

FilmRol

Daar kan op Donderdag 27 Augustus om 09:00 uitgesien word na die herlewing van ‘n goue ou film, Stuur groete aan Mannetjies Roux. Stuur groete aan Mannetjies Roux is die Afrikaanse rolprent oor ’n tienermeisie wat haar oom en tante besoek op hul Karooplaas tydens ’n skoolvakansie. Dan begin ’n ontdekkingsreis: sy moet uitvind wie sy werklik is […]

Read More

Aktuele gesprekke

Daar word verskeie aktuele gesprekke tydens die BoekeJol en FilmRolfees bespreek waar die gehoor ook ‘n geleentheid sal kry om saam te gesels by Citadel se kuierarea. Daar word onderskeidelik gesels oor Besigheid, Leefstyl en dieet, Geestelike aspekte en die Anglo Boere-oorlog. Kaartjies is by Graffiti Boeke beskikbaar. Die temas is: Mense verlaat bestuurders, nie […]

Read More

Ontmoet die skrywers

Die Boekejol bied aan die publiek ‘n geleentheid om hul gunsteling skrywers van nader te leer ken. Op Donderdag 27 Augustus om 08:30 tot 11:00 sal meer as 35 skrywers hul sitplekke by die Parkview Barnyard (oorkant die Pretoria-Oos hospitaal) inneem en rondom kuierkos staaltjies en skryfgeheime deel. Sit aan met… kos R120 per persoon […]

Read More

Boekbesprekings

Pretoria se eerste BoekeJol en FilmRolfees word vanaf 26 tot 29 Augustus deur Milestone Events aangebied by die Lynnwood Bridge sentrum. Bekende skrywers sal hul nuutste boeke bespreek en aan die publiek geleentheid gee om hul beter te leer ken. Die boekbesprekings sal by Graffiti Boeke en City Lodge Lynnwood aangebied word. Die skrywers sluit […]

Read More

Sluipmoordenaar van die staat

Op Saterdag 29 Augustus om 09:30 word die Atterbury Teater in ‘n kookpot van bespreking omgeswaai. Prof. Kobus van Rooyen, voorsitter van die Uitsaaiklagtekommissie en voorheen voorsitter van die Appèlraad op Publikasies én die Persraad, gesels met skrywer Anemarie Jansen oor haar besoeke, onderhandelinge en uiteindelike skryf van die boek: Eugene de Kock – Sluipmoordenaar […]

Read More