Boekejol 2018 program A3
Kliek om die program in A3 formaat af te laai A3 program
BoekeJol is 'n leesfees in Pretoria waarin Afrikaanse boeke, skrywers en denkers, geniet, belees, beluister en bevorder word
Kliek om die program in A3 formaat af te laai A3 program
Maroela Media bied die tweede jaar Boekejol se digkuns-kompetisie aan. Die tema vir die 2018 digkuns-kompetisie is: “Kom ons gesels”, en as jy iets te dig het oor waaroor jy en jou mense gesels, dan sien ons uit om jou inskrywing te ontvang. Pen en papier of digitaal, ons gee nie om nie, solank ons […]
Radio is die teater van die gedagte. “Radio is steeds relevant, want dit is die énigste elektroniese massamedium wat die bekoring van persoonlike, intieme meelewing bied”, sê dr. Eben Cruywagen wat die aanbieder is by die Radiodrama slypskool van die 2017 BoekeJol – en FilmRol fees. Dr. Cruywagen was Senior Omroeper/Regisseur by Radio Suid-Afrika, Afrikaans […]
Die BoekeJol-Buddies wat vir die reëlings van die fees verantwoordelik is, span kort-kort saam om idees uit te ruil. Elsabe van Vuuren (Media en skakelwerk), Yolandé Steyn (Venues en bestuur), Dia van Staden (Organiseerder) en Suné du Plessis (Grafiese ontwerp), sien daarna uit om die publiek by vanjaar se BoekeJol- en FilmRolfees te verwelkom. Die fees […]