Darcia Bensch, is ‘n Elite-beurs student, wat Bcom Ondernemingsbestuur by Akademia se Centurion-kampus studeer. Ek is tans in my tweede jaar. Ek is oorspronklik van Mosselbaai, waar ek in 2015 aan Curro Mosselbaai gematrikuleer het, maar het na Centurion verhuis vir my studies. Ek gee baie om vir my mede-mens en werk goed met mense. […]
Read More
Aangenaam, ek is Andrea Erasmus, ‘n twintigjarige, Afrikaanse student, wat in 2015 aan Hoërskool Hartbeespoort gematrikuleer het. Ek is ook ‘n tweedejaar Elite-beurs student wat Bcom Ondernemingsbestuur aan Akademia, Centurion kampus studeer. Ek lees graag fiksie en stel baie in geskiedenis belang. Ek het ‘n oog vir spelling en grammatika. Ek is doelwit gedrewe […]
Read More
Ek het in 2015 gematrikuleer aan die Hoërskool Erasmus in Bronkhorstspruit, waar ek grootgeword het. Ek is besig met ‘n BSc graad in Wiskundige Statistiek deur die Universiteit van Suid-Afrika, en is in my tweede jaar. In my vrye tyd rig ek gimnastiek af. Ek het nog altyd ‘n liefde vir lees gehad en spandeer graag […]
Read More
Dagsê, my naam is Jean-Pierre Erasmus. Ek is ʼn analis wat fokus op die kleiner besonderhede. Ek kyk na ‘n probleem as ʼn geheel, breek dit in kleiner dele op, los dan die verskillende komponente op en sit dan alles weer as ʼn geheel bymekaar. Ek studeer tans BCom ondernemingsbestuur by Akademia (Die mees dinamiese en innoverende Afrikaanse Universiteit wat bestaan). Ek […]
Read More
My naam is Dineo Olga Ditibane, van Pretoria. Ek is 20 jaar oud en ‘n 1ste jaar student by Unisa. Ek wil graag my eie toeragentskap begin na ek my graad ontvang het. My doel met die agentskap is om te help bou aan die ekonomie en ook om werksgeleenthede te gee an mense met […]
Read More
Ek is ‘n selfstandige, sukses-gedrewe, gemotiveerde persoon wat van die Kaap af kom. Meer spesifiek, Wellington. Tans is ek besig om Bcom Ondernemingsbestuur te studeer by Akademia (Centurion). Ek is nou in my tweede jaar en sien uit om die res van my lewe in te vaar met al sy geleenthede, uitdagings en avonture sodra […]
Read More
Ek is Chimone Kapp – ‘n besigheidstudent deur die wêreld gefassineer. Ek is passievol oor die interseksie van lande, daarom strewe ek ‘n loopbaan in internasionale sake na. Die wêreld is ‘n klein plek en my doel is om dit nog kleiner te maak, deur verskeie gapings oor lande in die sake-sin te oorbrug. Oprah […]
Read More