Close

Media

BoekeJol- en FilmRolfees: RADIODRAMA SLYPSKOOL

Radio is die teater van die gedagte. “Radio is steeds relevant, want dit is die énigste elektroniese massamedium wat die bekoring van persoonlike, intieme meelewing bied”, sê dr. Eben Cruywagen wat die aanbieder is by die Radiodrama slypskool van die 2017 BoekeJol – en FilmRol fees. Dr. Cruywagen was Senior Omroeper/Regisseur by Radio Suid-Afrika, Afrikaans […]

Read More

Boekejol Buddies aan die gang

Boekejol Pretoria

Die BoekeJol-Buddies wat vir die reëlings van die fees verantwoordelik is, span kort-kort saam om idees uit te ruil. Elsabe van Vuuren (Media en skakelwerk), Yolandé Steyn (Venues en bestuur), Dia van Staden (Organiseerder) en Suné du Plessis (Grafiese ontwerp), sien daarna uit om die publiek by vanjaar se BoekeJol- en FilmRolfees te verwelkom. Die fees […]

Read More