Close

Nico

Website content writer

Sonet Maré

Ek het in 2015 gematrikuleer aan die Hoërskool Erasmus in Bronkhorstspruit, waar ek grootgeword het. Ek is besig met ‘n BSc graad in Wiskundige Statistiek deur die Universiteit van Suid-Afrika, en is in my tweede jaar. In my vrye tyd rig ek gimnastiek af. Ek het nog altyd ‘n liefde vir lees gehad en spandeer graag […]

Read More

Jean-Pierre Erasmus

Dagsê, my naam is Jean-Pierre Erasmus. Ek is ʼn analis wat fokus op die kleiner besonderhede. Ek kyk na ‘n probleem as  ʼn geheel, breek dit in kleiner dele op, los dan die verskillende  komponente op en sit dan alles weer as ʼn geheel bymekaar. Ek studeer tans BCom ondernemingsbestuur by Akademia (Die mees dinamiese en innoverende Afrikaanse Universiteit wat bestaan). Ek […]

Read More

Dineo Ditibane

My naam is Dineo Olga Ditibane, van Pretoria. Ek is 20 jaar oud en ‘n 1ste jaar student by Unisa. Ek wil graag my eie toeragentskap begin na ek my graad ontvang het. My doel met die agentskap is om te help bou aan die ekonomie en ook om werksgeleenthede te gee an mense met […]

Read More

Rohan Pieterse

Ek is ‘n selfstandige, sukses-gedrewe, gemotiveerde persoon wat van die Kaap af kom. Meer spesifiek, Wellington. Tans is ek besig om Bcom Ondernemingsbestuur te studeer by Akademia (Centurion). Ek is nou in my tweede jaar en sien uit om die res van my lewe in te vaar met al sy geleenthede, uitdagings en avonture sodra […]

Read More

Chimone Kapp

Ek is Chimone Kapp – ‘n besigheidstudent deur die wêreld gefassineer. Ek is passievol oor die interseksie van lande, daarom strewe ek ‘n loopbaan in internasionale sake na. Die wêreld is ‘n klein plek en my doel is om dit nog kleiner te maak, deur verskeie gapings oor lande in die sake-sin te oorbrug. Oprah […]

Read More

BoekeJol- en FilmRolfees: RADIODRAMA SLYPSKOOL

Radio is die teater van die gedagte. “Radio is steeds relevant, want dit is die énigste elektroniese massamedium wat die bekoring van persoonlike, intieme meelewing bied”, sê dr. Eben Cruywagen wat die aanbieder is by die Radiodrama slypskool van die 2017 BoekeJol – en FilmRol fees. Dr. Cruywagen was Senior Omroeper/Regisseur by Radio Suid-Afrika, Afrikaans […]

Read More

Skryf in vir die Omroeperswerkwinkel. Gou!

Boekejol 2017 bied ‘n Omroeperswerkwinkel aan vir 30 belangstellendes wat vinnig reageer. Donderdag 17 Augustus 14:30 – 17:30. Plek: Grootfm, Grondvloer, Bloukransgebou, Lynnwood Bridge, Daventrystraat 4, Lynnwood Manor. Kaart Ons het plek vir net 30 mense. Kliek op die skakel om die aansoekvorm af te laai of kry verdere inligting by Bineke Viljoen GROOTfm 90.5 se […]

Read More