Close

Nico

Website content writer

Kompetisie: Nuusberig vir hoërskoolleerlinge 13 – 18 jaar

Skuil daar ’n verslaggewer in jou? Skryf ’n nuusberig (200 woorde) oor die tema: Vandag in die Nuus. Die berig kan op enige dag, in enige jaar afspeel. Eerste prys: R1 000 kontant Tweede prys: R500 kontant. Onderhoud en sessie saam met die nuusspan in die ateljee van Pretoria FM. Laai die inskrywingsvorm hier af […]

Read More

2018 Program pdf vir aflaai

Hier is die voorlopige program vir die 2018 Boekejol wat as pdf afgelaai kan word. Sodra die finale program beskikbaar is, sal ons hierdie bladsy ook opdateer. Laai af of lees aanlyn: Boekejol 2018 Voorlopige program Junie

Read More

Skuil daar ‘n digter in jou?

Maroela Media bied die tweede jaar Boekejol se digkuns-kompetisie aan. Die tema vir die 2018 digkuns-kompetisie is: “Kom ons gesels”, en as jy iets te dig het oor waaroor jy en jou mense gesels, dan sien ons uit om jou inskrywing te ontvang. Pen en papier of digitaal, ons gee nie om nie, solank ons […]

Read More

Darcia Bensch

Darcia Bensch, is ‘n Elite-beurs student, wat Bcom Ondernemingsbestuur by Akademia se Centurion-kampus studeer. Ek is tans in my tweede jaar. Ek is oorspronklik van Mosselbaai, waar ek in 2015 aan Curro Mosselbaai gematrikuleer het, maar het na Centurion verhuis vir my studies. Ek gee baie om vir my mede-mens en werk goed met mense. […]

Read More

Andrea Erasmus

 Aangenaam, ek is Andrea Erasmus, ‘n twintigjarige, Afrikaanse student, wat in 2015 aan Hoërskool Hartbeespoort gematrikuleer het.  Ek is ook ‘n tweedejaar Elite-beurs student wat Bcom Ondernemingsbestuur aan Akademia, Centurion kampus studeer.   Ek lees graag fiksie en stel baie in geskiedenis belang.  Ek het ‘n oog vir spelling en grammatika.  Ek is doelwit gedrewe […]

Read More