Limeriek-kompetisie vir Laerskoolleerlinge Graad 3 tot 7
Geniet die plesier van rym en ritme.
Skryf ’n limeriek oor die tema: Die Gesig in die Spieël.
- Eerste prys R1 000 kontant
- Tweede prys R500 kontant.
- Onderhoud met Pretoria FM en ‘n geskenkpakkie van Maroela Media.
Laai die inskrywingsvorm hier af (pdf) Inskrywingsvorm Boekejol Hoërskool Nuusberig!