Kompetisie: Nuusberig vir hoërskoolleerlinge 13 – 18 jaar
Skuil daar ’n verslaggewer in jou?
Skryf ’n nuusberig (200 woorde) oor die tema: Vandag in die Nuus.
Die berig kan op enige dag, in enige jaar afspeel.
- Eerste prys: R1 000 kontant
- Tweede prys: R500 kontant.
- Onderhoud en sessie saam met die nuusspan in die ateljee van Pretoria FM.
Laai die inskrywingsvorm hier af (pdf) Inskrywingsvorm Boekejol Hoërskool Nuusberig!