Close

July 3, 2018

Skuil daar ‘n digter in jou?

Maroela Media logoMaroela Media bied die tweede jaar Boekejol se digkuns-kompetisie aan.

Die tema vir die 2018 digkuns-kompetisie is: “Kom ons gesels”, en as jy iets te dig het oor waaroor jy en jou mense gesels, dan sien ons uit om jou inskrywing te ontvang.

Pen en papier of digitaal, ons gee nie om nie, solank ons nie jou woord-talent ontneem word nie.

Lees oor die kompetisie op Maroela Media se webwerf of gaan sommer reguit na die inskrywingsvorm.

Die prysgeld beloop R3000,00, R2000,00 en R1000,00 vir die drie wenners.

Ons sit op hete kole en wag op jou inskrywing!

Leave a Reply