Close

August 5, 2017

Darcia Bensch

Darcia Bensch

Darcia Bensch is ‘n Akademia student wat haar tyd opoffer om te help by Boekejol 2017

Darcia Bensch, is ‘n Elite-beurs student, wat Bcom Ondernemingsbestuur by Akademia se Centurion-kampus studeer. Ek is tans in my tweede jaar.

Ek is oorspronklik van Mosselbaai, waar ek in 2015 aan Curro Mosselbaai gematrikuleer het, maar het na Centurion verhuis vir my studies.

Ek gee baie om vir my mede-mens en werk goed met mense. Ek stel baie in besigheid en die innerlike werking van besigheid asook die mense binne die besigheid belang en wil graag my nagraadse studie in Inligtingstegnologie doen.

Ek hou baie van musiek. Musiek inspireer my en daarom speel ek graag klavier in my vrye tyd.

Leave a Reply