Close

July 7, 2017

Skryf in vir die Omroeperswerkwinkel. Gou!

Omroeperswerkwinkel 2017Boekejol 2017 bied ‘n Omroeperswerkwinkel aan vir 30 belangstellendes wat vinnig reageer.

Donderdag 17 Augustus 14:30 – 17:30.

Plek: Grootfm, Grondvloer, Bloukransgebou, Lynnwood Bridge, Daventrystraat 4, Lynnwood Manor. Kaart

Ons het plek vir net 30 mense.

Kliek op die skakel om die aansoekvorm af te laai of kry verdere inligting by Bineke Viljoen GROOTfm 90.5 se kantoor by 012 349 2574. E-pos na info@grootfm.co.za

Omroeperswerkwinkel-aansoekvorm

Leave a Reply