Close

May 23, 2017

Boekejol Buddies aan die gang

Boekejol Pretoria

Die BoekeJol-Buddies wat vir die reëlings van die fees verantwoordelik is, span kort-kort saam om idees uit te ruil. Elsabe van Vuuren (Media en skakelwerk), Yolandé Steyn (Venues en bestuur), Dia van Staden (Organiseerder) en Suné du Plessis (Grafiese ontwerp), sien daarna uit om die publiek by vanjaar se BoekeJol- en FilmRolfees te verwelkom. Die fees vind plaas vanaf 16 tot 20 Augustus.