Foto’s

Andrea Erasmus is een van die studente van Akademia, Centurion wat by Boekejol help om dinge glad te laat verloop

Rohan Pieterse sal besoekers aan Boekejol 2017 bystaan om hu ervaing moeiteloos en aangenaam te maak

Stefan en Sonja van Weylandts het reëlings met Dia kom finaliseer. Weylandts borg die meubels vir Boekejol 2017
- Prof Reggie Nel neem deel aan die gesprek oor Prof. Wannie Carstens se boek, Ons kom van ver. Vrydag 18 Augustus, City Lodge 16:15 – 17:15. R50 per persoon
- Janine van Niekerk lei die boekbespreking op Boekejol 2017 op Sondag 20 Augustus
- Dr Eben Cruywagen wat die Radiodrama slypskool aanbied by Boekejol 2017