Close

July 14, 2015

Digters hou ‘n voordrag maraton

Op Donderdag 27 Augustus om 14:30 tot 16:00 sal Graffiti Boeke in ‘n verhoog omskep word wanneer ‘n hele paar van Suid-Afrika se top digters hul werk gaan voordra. Loftus Marais, Eunice Basson, Charl-Pierre Naude en Emma Bekker sal ook hul persoonlike gunstelinge van ander digters met die gehoor deel. Kaartjies kos R50 en is by Graffiti boeke beskikbaar.