BoekeJol is 'n leesfees in Pretoria waarin Afrikaanse boeke, skrywers en denkers, geniet, belees, beluister en bevorder word
2013 | Boekejol en Filmrol
Ons kyk terug op 2013 se suksesvolle Boekejol & Filmrol in Polokwane
BoekeJol en FilmRolfees 2013
Die BoekeJol en FilmRolfees is in 2013 in Polokwane gebore. Dia van Staden, organiseerder, het toe daar gewoon. Sy het intussen na Pretoria verhuis en bied die fees van 2015 af in die stad aan.